คอร์ดเพลง Byeboerwa Carike Keuzenkamp
คอร์ดที่ใช้: A C#m D Bm E
เนื้อร้องพร้อมคอร์ดกีตาร์/อูคูเลเล่ ดูแผนภาพคอร์ดในแอป เล่นพร้อมวงแบบเรียลไทม์

1891, Pelgrimsrus, toe byeboer uit die bed opstaan. Hy't vas besluit hy trek hier uit, want hy wil na die stiltes gaan. En hy pak sy wa, sy ossewa byeboerwa. Sy tent en sy donkie saam, en hy kom toe op die grootpad aan. Rondom Graskop, daar loop sy spoor tussen Sabie en Malieveld, By die Krokodilpoortberg trek hy oor en hy kom toe tot op Barberton. Die wiele rol, sy ossewa byeboerwa, die kakebeen byeboerwa kan die swaar vrag net net dra. * Die byeboer, byeboer, byeboerwa. Blom in die hare en bye wat pla. Op sy ossewa, ossewa byeboerwa Blom in die hare en bye wat pla. 1893, Span hy uit en maak 'n hartbeeshuisie staan. Lebomboberge kon hom nie stuit, by die Limpopo geil sy graan. Daar staan sy wa, sy ossewa byeboerwa. En sy hart is bly en vry met die stilte aan sy sy. 1930, Hy's afgeleef en byeboer voel stokalleen, Hy mis die jolyt van Pelgrimsrus en vryf nou oor sy kakebeen. Maar in 1930 Pelgrimsrus is die dorp se gees geblus. Dis 'n spookdorp, wat in stilte wurg, al wat oorbly is Johannesburg. Daar trek sy wa, sy ossewa byeboerwa, En sy tent, en sy donkies saam, en hy kom op die grootpad aan.
คอร์ดเพลงอื่น ๆ
- คอร์ดเพลง Calaverita La Santa Cecilia
- คอร์ดเพลง Camel By Camel Sandy Marton
- คอร์ดเพลง Campos Elíseos Airbag
- คอร์ดเพลง Carrie Carrie
- คอร์ดเพลง Cest La Vie Anna Puu
- คอร์ดเพลง Different Class Same Boat Powfu
- คอร์ดเพลง Dont Fall Asleep Yet Powfu ENRA
- คอร์ดเพลง Dont Let Your Heart Zac Brown Band
- คอร์ดเพลง Fight Song Angelica Hale
- คอร์ดเพลง Friends Dont Let Friends Lady A (Lady Antebellum)
- คอร์ดเพลง Front Tooth Remi Wolf
- คอร์ดเพลง Grumpy Old Man Remi Wolf